Tru-Osmose

Tru-osmose verseker gesonde skoon vry water vir die hele gesin

Water Ontkalker

Raak ontslae van die kalk en beskerm jou waterpype en huishoudelike toestelle

Water Versagter

Die einde van harde water met die waterversagter

Water Ontkalker

Die water ontkalker word gebruik vir die effektiewe voorkoming van kalk neerslae in huishoudelike water pype en water verhittings elemente soos die geyser, ketel element, lugreëling, skottelgoedwasser, wasmasjien en ook natuurlik in die pype van son verwarmings stelsels wat baie mense vandag gebruik om elektrisiteit te spaar.

Die opbou van kalk in die binnenshuise waterpype gaan meestal ongesiens verby, tot die dag wat die probleme begin.

Deur gebruik te maak van ‘’n water ontkalker by die inkomende water toevoer tot die woning is dit moontlik on die kalk neerslae te stop en oortyd sal die ou neerslae verdwyn.

Daar is drie produkte beskikbaar vandag wat die probleem kan oplos

Kontak Ons Per Epos

Naam (benodig)

Epos (benodig)

Kontak Nommer (benodig)

Boodskap