Daar is verskillende water versagters vit gebruik in stedelike gebiede en in die landelike gebiede waar water meestal van boorgate en damme verkry word.
Kontak Besonderhede
Skakel Mario by 072 476 6353
Kontak per Epos
Gedurende 2010 het SA Waterpurifiers vir my n watersuiwering sisteem geiinstalleer in my nuutgeboude woning te woodland hills,Bloemfontein wat my instaat stel om reenwater wat opgevang is te suiwer,sowel as die munisipale water the suiwer en van chloor,sediment en bakterie te suiwer.
Ek en my gesin drink en gebruik nou suiwer, skoon water vanaf enige kraan in ons woning en ek beveel SA Waterpurifiers aan as n professionele en betroubare besigheid vire enige een wat water suiwerings of versagtings sisteme wil aanskaf.
Neels Niewoudt
Woodland Hills
Bloemfontein